Vonkelwyn

Vonkelwyn

Vonkelwyn is 'n wynsoort. Dit word hoofsaaklik in Frankryk, Suid-Afrika en Australië geproduseer.

Vonkelwyn bevat koolstofdioksied, dit is wat drankie van 'vonkels' voorsien. Die Britte was die eerste wat vonkelwyn produseer het. 'n Metode genaamd methode champenoise is in Engeland in 1662 neergeskryf. Sjampanje is 'n spesifieke vonkelwyn wat in Champagne, Frankryk, gekweek en geproduseer word. Ander lande het hul eie tipe vonkelwyne (al is die metode dieselfde): in Duitsland sekt , Spanje cava en in Suid-Afrika Cap Classique. Don Perignon het probeer om die vonkel uit vonkelwyn te haal en sy slagspreek "Kom vinnig, ek proe die sterre!" is gebruik vir 'n 19de eeuse advertensie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search